Al Ain Internasionale Lughawe

Al Ain Internasionale Lughawe
مَطَار ٱلْعَيْن ٱلدَُوَلِِي
IATA: AANICAO: OMAL
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Operateur Abu Dhabi Airports Company
Bedien Al Ain
Geopen 31 Maart 1994
Tydsone VAE Standaardtyd (UTC+4)
Hoogte bo seevlak 866 vt / 264 m
Koördinate 24°15′42″N 055°36′33″O / 24.26167°N 55.60917°O / 24.26167; 55.60917
Landkaart
OMAL is in Verenigde Arabiese Emirate
OMAL
OMAL
Ligging in die Verenigde Arabiese Emirate
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
01/19 4,000 13,123 Teer
[1]

Al Ain Internasionale Lughawe (IATA: AAN, ICAO: OMAL) (Arabies: مَطَار ٱلْعَيْن ٱلدَُوَلِِي; getranslitereer: Maṭār Al-ʿAyn Ad-Duwalī) is 'n lughawe 15 kilometer wesnoordwes [1] van Al Ain in die oostelike streek van die Emiraat Aboe Dhabi van die Verenigde Arabiese Emirate. Dit is op 31 Maart 1994 geopen. Die lughawe hanteer elke week 14 vlugte met 4 000 passasiers.[2] Dit is die vyfde besigste lughawe in die VAE.

  1. 1,0 1,1 "UAE AIP". VAE Aeronautical Information Publication. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Desember 2013. (login required)
  2. Salem, Ola (9 November 2011). "1994: Capital opens another air route". The National. Besoek op 10 November 2011.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search